Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Mortal Engines is redelike kyk materiaal. Dit het 'n baie kreatiewe milieu maar met die gewone cliche lyn. Ek het groot stukke geslaap, dit kon my nie wakker hou nie. Saam met Bella en Anrich en Franko op die bank.
No comments:
Post a Comment