Sunday, January 17, 2010

Burn After Reading - 6/10


Burn After Reading is een van die Coen broers se beter komedies. Dit is nie so donker soos No Country for Old Men nie. Die humor is maar meesal per vloekwoord, maar ek moet se^ dat daar 'n paar plekke is, waar dit regtig snaaks is. Brad Pitt speel heel goed, maar is maar soos gewoonlik Frances McDormand en John Malkovich wat uitstaan. Daar is 'n toneel of twee met Brad en John wat baie goed is. Aan te beveel vir 'n Vrydagaand. Saam met Bella op die bank. Sy het dit al voorheen gesien.

1 comment:

  1. Wat nou dude, waar's die comments - die fliek is dan op jou wanna see list?

    ReplyDelete