Monday, January 18, 2010

Winged Creatures - 5/10


Ek het nie eers besef Kate Beckinsale speel in Winged Creatures nie! Dit is nie te sleg nie, en die karakterontwikkeling is heel goed. Miskien was ek net nie reg vir so swaar drama nie. Die storie word elke slag met so klein beitjie meer detail vertel. Mens is half bly die fliek is oor, want die mense daarin kry maar net swaar. Ou Kate was die gefrustreerde enkelma van 'n baba. Saam met Bella op die bank.

No comments:

Post a Comment