Friday, January 8, 2010

Public Enemies - 6/10



Nie die beste Johny Depp fliek ooit nie, maar nog steeds goed. Public Enemies laat lekker outydse geweervuur darem weer seksie lyk, met al die vlamme wat so aan die kante uitblaas as hulle skiet. Die klankbaan is hier en daar so bietjie irriterend. Die fliek is aan die lang kant, maar dit pla nie veel nie. Aan te beveel vir 'n Vrydagaand wanneer jy nie te hard oor 'n fliek wil dink nie. Saam met Bella op die bank. Sy het dit al voorheen gesien.

No comments:

Post a Comment