Friday, January 8, 2010

Milk - 5/10



Ek was aanvanklik glad nie lus vir Milk nie, maar sal sien wat dit oplewer...Ja, wel, dit is maar 'n baie vervelige film om te kyk - mens raak maklik aan die slaap. Ek is glad nie 'n Sean Penn aanhanger nie, maar moet se^ dat hy regtig 'n uitsonderlike vertolking lewer van 'n werklike persoon. Die fliek is redelik lank met baie min aksie. Miskien sou ek 'n beter punt gegee het as dit nie 'n Vrydagaand laat was nie, en ek dalk meer denkend gevoel het... Saam met Bella (wat ook lekker stukke geslaap het) op die bank.

No comments:

Post a Comment