Saturday, January 2, 2010

Miss March - 0/10


Miss March is 'n fliek in die American Pie genre, maar is so swak en sleg dat ek dit eerder MINUS 10 wil gee as nul. Vermy abosuluut. Enigste rede dat ons dit gekyk het was dat die 8 kopiee wat hulle by UltraDVD in Winkelspruit gehad het alewig almal uit was en ons dit nooit eers bespreek kon kry daar nie. Gedink dit is die moeite werd daarom. Uiters teleurstellend en 'n fliekaand gemors! Saam met Bella op die bank.

No comments:

Post a Comment