Tuesday, January 12, 2010

Last Chance Harvey - 7/10



Last Chance Harvey vertel die verhaal van 'n ene Harvey, wie dan nou anders, wat maar net aanvaarding soek. Dit is sekerlik een van die beste tjiekflieks wat ek nog gesien het. Moet egter nie vuurwerke en baie aksie verwag nie, maar eerder 'n skelm humor, met uitstekende vertolkings van al die akteurs. Daar is 'n paar vrek snaakse tonele (minder as meer), en met 'n heel sagte storie. Kyk gerus op 'n Sondagaand, of 'n weeksaand. Saam met Bella op die bank.

No comments:

Post a Comment