Thursday, January 7, 2010

Sherlock Holmes (2009) - 7/10


Ek wag al 'n rukkie vir die nuwe Sherlock Holmes (2009) fliek hier in SA. Het die voorprente 'n rukkie terug al gesien. Dit lyk baie goed met Robert en Jude in die hoofrolle. Die fliek beweeg redelik vinnig, het baie aksie tonele - dalk meer as wat mens sou verwag met 'n S&H. Dit is egter lekker om te kyk en goeie, ligte vermaak. En natuurlik is daar baie en baie snaakse dialoog tussen die hoof karaketers wat dit regtig delicious tong in die kies maak  Saam met Bella, Francois en Freddie in die teater.

No comments:

Post a Comment