Saturday, January 9, 2010

Defiance - 7/10


Defiance is nog 'n tweede wereld oorlog film wat op werklike gebeure en persone gebaseer is. Dit is een van ou Daniel se beste films tot dusver. Karakterontwikkeling is goed benut, en die oorlog geweld word darem verteerbaar aangebied. Die fliek het tot verbasing ook 'n paar komiese tonele. Goeie Sondagaand alternatief, of dalk selfs op 'n Saterdagaand. Saam met Bella op die bank.

No comments:

Post a Comment