Belle Vie is 'n gewone ou wat sy gewone storie vertel, Maar die Franse Bistro inslag maak hierdie baie inteerssant.
Showing posts with label Realiteit Televisie. Show all posts
Showing posts with label Realiteit Televisie. Show all posts
Saturday, April 16, 2022
Wednesday, April 13, 2022
Richard Hammond's Workshop, Reeks, Realiteit Televisie - 7/10
Richard Hammond's Workshop is glad nie sleg nie. As mens enigsins van ouer karre hou is hierdie die moeite werd. Ten spyte van sy bravade is dit nie maklik om so besigheid te begin nie. Saam met Bella en Anrich op die Bank.
Tuesday, November 2, 2021
James May, Oh Cook!, Minireeks, Realiteit Televisie- 6/10
James May, Oh Cook! is maar net 'n vuller tussen die skaars Grand Tour episodes. Sal wel van die geregte probeer, maar mens kyk hierdie eerder vir die dreunende monoloog as die kulline^re waarde daarvan. Ek het die Japan reeksie meer geniet. Saam met Anrich en Bella op die Bank.
Saturday, June 12, 2021
Clarkson's Farm, Realiteit Televisie - 7/10
Vermy Clarkson's Farm beslis as jy nie van die man hou nie. Dit is wel vermaaklik op sy simpel manier. Maar mens leer eintlik saam met hom. Maar dit is die ander karakters wat beindruk met hulle eerlikheid en kennis. Saam met Bella en Anrich op die Bank.
Monday, December 26, 2016
The Grand Tour, Seisoen 1, Realiteit Televisie - 7/10
vermaaklik, maar ook regtig simpel, kan wees. Meeste van die Top Gear elemente is behoue, maar daar is 'n paar probleme met die nuwe skepping:
- Daar is nie The Stig nie - Die Amerikaner ("The American") werk net nie.
- Die standaard renbaan ("Our Race Track") is maar net nie dieselfde nie.
- Ek mis die "Our reasonably priced car" insetsel, alhoewel nie soveel die "bekendes" wat genooi word nie. Die nuwe truuk om almal af te maai voor hulle kan praat is eintlik 'n goeie oplossing vir die sinlose gedrommel van van die gaste.
- Die "opgradering" van die grafika pas nie by die tipe gekskeer gevoel van die reeks nie.
Maar sal dit aanhou kyk, hulle laat mens steeds lag, en op hulle vyfjarige, ligsinnige manier ingelig hou oor motors en motor sake. Saam met die familie op die bank.
Subscribe to:
Posts (Atom)



