Showing posts with label Russies met onderskrifte. Show all posts
Showing posts with label Russies met onderskrifte. Show all posts

Saturday, June 26, 2021

Kalashnikov - 7/10

Kalashnikov is 'n ander kykie op die simbool van vryheidsvegters, terroriste en Russiese produkte. Die oorsprong word met deernis vertel en uitgebeeld. Dit is moeilik om te sien hoe die ontwerper daaragter soveel doodslag tot gevolg kon he^ met hierdie robuuste produk. Beslis die kyk werd. Saam met Bella op die Bank.

 



Thursday, September 24, 2020

Everything Is Illuminated - 6/10

Ek het die meeste van Everything Is Illuminated gemis, was net te vaak om hierdie te volg. Bella het dit wel geniet, veral die andersoort humor. Die punt is dus hare. Sy reken ook die rolverdeling is gepas. Saam met Bella op die Bank.