Sunday, December 25, 2022
flowers in the attic the origin
Swak, geforseerd, bewys die amerikaners kan nie iets soos downton maak nie
Die hoofrol lyk soos haar man se ma
Saturday, December 24, 2022
Friday, December 23, 2022
Thursday, December 15, 2022
A taste for hunger
Deense fliek
Tipies ekonomies en minimalisties
redelike drama
meer fokus op drama as die kos self
Sunday, December 11, 2022
Saturday, December 10, 2022
Thursday, December 8, 2022
Saturday, December 3, 2022
kajilionnaire
Baie wierd mense
Sterk vertolkings
Ekonomies vervaardig
Skuim teen die mure afloop analogie vir wat?
Simboliek ryk, vreemde agteroorloop, skuim wat teen mure afloop, lee huis aan die einde wat nuwe begin aanwys
Tuesday, November 29, 2022
Sunday, November 27, 2022
weird al yankivic
Sataand gekyk
Laf
Sterk hoofrol vertolking
Nooit van hierdie geweet nie
Madonna vertolking nogal goed
Saturday, November 26, 2022
emily
Ware kunsfilm
Brandende passie
Uitstaande vertolkings
Uncluttered milieu
Groot ooptes soos binneste
Friday, November 25, 2022
Sunday, November 20, 2022
Saturday, November 19, 2022
black adam
Pateties
Swak raserige klankbaan
Beslis nie epies nie
Rolverdeling vreemd
Sterre red dit nie
Kon dit nie klaarkyk nie
Sunday, November 13, 2022
all quiet on the western front
Oorlog in sy grimmigste vorm
Vermensliking van die soldaat, gewoonlik die een aan die ander kant
Oordadigheid van die spelmeesters
Vreemde musiekbaan
Duits met onderskrifte
Donker swaar en ontstellend
Saturday, November 12, 2022
Friday, November 11, 2022
Friday, November 4, 2022
the storied life of aj fikry
Snot en trane love story
Wyer toegangklik
Gepaste rolverdeling
Sluimerende milieu
Saturday, October 29, 2022
Friday, October 28, 2022
Sunday, October 23, 2022
Saturday, October 22, 2022
Friday, October 21, 2022
raymond & ray
Kunsfliek
Aweregse humor
Ekonomiese rolverdeling milieu en lyn
Karakterstudie van persoon nie in die fliek nie
school for good and evil
Gits nee nie eers 3minute nie
Swak rolverdeling
Lyk amateuragtig
Standard 3 dogter materiaal
Thursday, October 20, 2022
Saturday, October 1, 2022
Sunday, September 11, 2022
Saturday, September 10, 2022
brian & charles
Moderne frankenstein , maar die monster is ander mense
Mooi milieu, wallis
Koud nat renerig heeltyd
Die goeie oorwin
Friday, September 9, 2022
Where the Crawdad Sings - 7/10
Sagte fliekie
Herinner sterk aan iets soos Fried Green Tomatoes
Mooi verfilm
Goeie rolverdeling
Marsh sterk karakter, vloeiend, onvergewend maar vergewend
Taylor Swift the Carolina liedjie mooi
Saturday, September 3, 2022
Friday, September 2, 2022
Monday, August 29, 2022
Saturday, August 27, 2022
spiderhead
Gits nee Hemsworth werk nie as mad scientist nie, en die hele affere is net te dik vir n daalder.
Monday, August 22, 2022
Sunday, August 21, 2022
Saturday, August 20, 2022
Wednesday, August 17, 2022
The Offer, Minireeks - 9/10
Wel, as mens die moeite doen om The Offer te kyk, moet mens eers The Godfather kyk as voorbereiding. Dit maak The Offer net soveel beter. Die minireeks is getrou aan die era en milieu. Die stelinkleding, kostuumwerk, en rolverdeling is soos die vertolkings uit die boonste rakke. Hoogs aan te beveel. Saam met Bella op die Bank.
Tuesday, August 16, 2022
Saturday, August 13, 2022
Tuesday, August 9, 2022
Elvis - 4/10
Hulle moes eerder die fliek COl Parker genoem het
Swakste rol ooit wat Tom Hanks vertolk het
Elvis has left the movie
Wanneer kom die regte Elvis fliek?
Sunday, August 7, 2022
Friday, August 5, 2022
Subscribe to:
Posts (Atom)
