Kan jy glo, nog 'n weergawe van die ikoniese Groundhog Day! Die slag met wetenskapfiksie en darem tot 'n mate, 'n redelike verfrissende benadering. Daar is net een flater in Edge of Tomorrow. Die monsters is onmoontlik almagtig, net om deur 'n powere stringetjie handgranate uitgewis te word! Steeds redelike vermaak. Saam met die familie op die bank.
Showing posts sorted by relevance for query groundhog day. Sort by date Show all posts
Showing posts sorted by relevance for query groundhog day. Sort by date Show all posts
Friday, October 10, 2014
Edge of Tomorrow - 6/10
Kan jy glo, nog 'n weergawe van die ikoniese Groundhog Day! Die slag met wetenskapfiksie en darem tot 'n mate, 'n redelike verfrissende benadering. Daar is net een flater in Edge of Tomorrow. Die monsters is onmoontlik almagtig, net om deur 'n powere stringetjie handgranate uitgewis te word! Steeds redelike vermaak. Saam met die familie op die bank.Thursday, November 3, 2011
Source Code - 7/10
Source Code is ietwat meer intelligente skop-skiet-en-spring vermaak. Die fliekie kyk baie lekker en is 'n baie goeie opsie vir 'n Vrydag of Saterdagaand. Dit herinner sterk aan Groundhog Day, net nie komedies nie. Kyk gerus as jy lus is vir meer stimulerende springmielievermaak. Saam met Bella op die bank.
Subscribe to:
Posts (Atom)

