
Miskien gee ek
Pixels so hoe" punt omdat dit al die regte Tagtiger snare pluk, maar dit bly 'n baie kreatiewe mengsel van animasie en gewone film. Ek het al daardie
games by die kafee om die hoek gespeel,
Asteroids, en die res. Ek het glad nie geweet wat om te verwag met die fliek nie, het niks vooraf gesien of gelees nie. Wat 'n verassing. Saam met Bella, Anrich, Franko en Dianie by
The Grove Mall.
No comments:
Post a Comment