Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
StartUp het my nie nie oortuig met Episode 1 nie, miskien sal ons nog een kyk. Die oppervlakkige, net vir die skyn, onrealistiese sekstonele is steurend. Blykbaar raak dit minder later in die reeks. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment