Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Loving Vincent is uiters kreatief vervaardig, met gepaste stemwerk en lyn. Alhoewel ek dele gemis het (was baie moeg), is hierdie beslis die moeite werd en moet ek daar maar nogmaals kyk. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment