Maniac se loodsepisode het genoeg trekkrag om Episode 2 te oorweeg. Mens verwag dit sal dan verder ontwikkel omdat baie posisionering in die 1ste gedoen word. Tipiese aweregse komedie. Die tweede episode het net glad nie sin gemaak of gewerk nie. Nee wat! Saam met Bella op die bank.
'n Vorige Toets met die Borrie Boks Kamera
-
Hierdie was 'n kort toets, die vorige een was 2 dae, hierdie net sowat 3
ure. Ten minste is die kleure mooi...
5 years ago

No comments:
Post a Comment