Jack Ryan: Shadow Recruit is 'n baie gemiddelde poging tot die
Jack Ryan sage ten spyte van die ster-belaaide rolverdeling. Dit staan beslis terug vir die televisie
reeks met minder A-lys akteurs. Desnieteenstaande steeds redelike vermaak vir 'n pap Vrydagaand. Saam met Bella op die bank by
Braeside House? (iewers wel in dieselfde vakansie).
No comments:
Post a Comment