21 Bridges is 'n flou prosedurale cliche. Dit is so goed Bella het selfs deur dit geslaap. Onwaarskynlike sameloop van voorspelbare gebeure. Saam met Bella by Marakele, ons laaste aand daar saam met Anrich.
'n Vorige Toets met die Borrie Boks Kamera
-
Hierdie was 'n kort toets, die vorige een was 2 dae, hierdie net sowat 3
ure. Ten minste is die kleure mooi...
5 years ago

No comments:
Post a Comment