Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Ek het nie geweet Mars is naby Vioolsdrif nie? Settlers is 'n depressiewe kykie na ware pioniers - hierdie is nie ligte wetenskapfiksie nie. Professioneel vertolk en vervaardig. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment