The Suicide Squad kan doen met skerper humor eerder as die afgestompte optrede. Die rolverdeling is raak, en die haai (King Shark) is waarskynlik die snaakste en beste deel van die fliek. Die antagonis is nie waarlik die antagonis nie, en eerder 'n tragiese verloop van gierigheid, gulsigheid en goedgelowigheid. Saam met Bella op die Bank.
Saturday, August 7, 2021
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment