Die Seemeeu is 'n gewroeg en geswoeg en gesukkel en gevloek en beslis net vir fynproewers bedoel. Die rolverdeling en vertolkings is sterk, raak en sonder enige maskers of fieterjasies. 'n Moeilike fliek om te kyk. Ons het ook verskeie mane terug tydens die Negentigs, nog in die Staatsteater se Arena, Anton Pavlovich Tsjekhov se Die Eend gesien, 'n satiriese verwerking van dieselfde materiaal. Saam met Bella op die Bank.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
4 months ago
No comments:
Post a Comment