Sjoe, hierdie fliek maak mens sommer honger. Ten minste gebruik hulle Julia se "kuns" om die fliek uit te beeld - Dis ook weereens 'n kragrol vir Streep - sy is maar net 'n goeie aktrise. Dit is 'n lekker ligte fliek met heelwat humor, selfs ou Stanley speel goed. Enigste nadeel van die fliek is dat mens wens jy kon soos Julie in Parys leer kook... Saam met Bella op die bank.
Saturday, March 20, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Baie geniet, ek en Chrissie het oral saam geglimlag, en saam geknik.
ReplyDelete